Naqelevuki begin teen Hurricanes
2010-3-10
Die Fidjiaan Sireli Naqelevuki is bo die vlugvoetige Gio Aplon gekies vir die Stormers se stryd Saterdag op Nuweland teen die Hurricanes. Naqelevuki, wat Aplon verlede week kort voor die afskop vervang het, behou sy plek. Die haker Deon Fourie is egter nie so gelukkig nie, nieteenstaande sy skitterende vertoning teen die Highlanders. Die ‘Bok Tiaan Liebenberg begin weer in die middel van die Stormers-skrum.
Powerade Telbord
Kaptein Fortuin op binnesenter
2010-3-10
Die Springbok Bevin Fortuin voer die Arende Saterdag in Saldanha teen die Boland van die binnesenter af aan in ‘n nuwe senterkombinasie saam met Sinethemba Zweni.
Potgieter begin teen Highlanders
2010-3-10
Die Springbokflank Dewald Potgieter begin Saterdag die eerste keer ‘n wedstryd vir die Bulls wanneer hulle teen die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria speel.
Adams begin vir die Bulle
2010-3-10
Die Springbok- en Bulls-skrumskakel, Heini Adams maak Saterdag ‘n rare verskyning vir die Blou Bulle in die Bill Jardine-stadion in Johannesburg teen die Goue Leeus in die Vodacomreeks speel.
Leeus kies Raiders se Fish
2010-3-10
Raiders se trots Randall “Fish” Morrison maak Saterdag in Longdale voor sy eie mense sy buiging vir die Leeus in die stryd van die Vodacom-voorlopers teen die Blou Bulle.
Annandale word ’n Griffon
2010-3-10
Die oud-Valkeslot Gavin Annandale, wat tans in die Vrystaat klubrugby speel, sluit hom aanstaande week by die Griffons om die Perstruie se diepte op slot te versterk.
Pote wik en weeg nog
2010-3-10
Pote Human, ‘n oud-Blou Bul-afrigter en voormalige Vrystaat- en OP-speler, sal Maandag besluit of hy die aanbod van die OP Rugbyunie aanvaar om die voorspelers vanjaar te brei.
Recent News
Lions: Leeus kies versterkings dadelik
Luiperds: Williamson in 100e van bank af
Rustenburg: Bredell 'n Markotter-skuif
Maties: Maties enigste onoorwonne span
UJ: UJ in Varsitybeker-rekordboeke
Pukke: Puk turn season around
Lions: Vermaak Nieu-Seeland toe
Pirates: Pirates average nearly 50
Impala: Gunder-hulle trek Impala plat
Other Articles
HTS Vereeniging: HTS op koers vir Prestige-reeks
Florida : Florries bo teen Jansies
Diggers: Bethlehem down Diggers
EG Jansen: Jansies oefen teen Florries
Raiders: Raiders start off with victory
Union: Raiders friendly now an annual event
Kempton Wolwe: Bobbies knoop Wolwe se sterte
Springs: Springs spring weg met 'n Faart
Upington: Up vir Uppies, blou vir Blouskool
Varsity Cup: Puk-kaptein se kop rol
© Copyright 2001-2010 SupaRugby CC. All Rights Reserved
|
Disclaimer
|
Privacy Policy
|
Contact Info