SupaRugby.com Home Page Springboks Blue Bulls Stormers Sharks Lions Cheetahs Griquas Pumas Leopards Falcons Eagles Cavaliers Mighty Elephants Griffens Bulldogs
SupaRugby Bafokeng Advertensie

Join our mailing list


Make suparugby.com your homepage



Maak suparugby.com jou tuisblad

 
 
 
 
 


Latest News / Jongste Nuus


24 Aug 2010
 - 13 Augustus 2010 Die Luiperds het weer ’n Bom in hul arsenaal waarmee hulle die Leeus Vrydagaand op Ellispark wil platskiet. Die vleuel Shuaib Bom Samaai is terug in die span vir die Curriebekerstryd.  - 13 Augustus 2010...read full story
 
20 Aug 2010
 - 13 Augustus 2010 Die Cheetahs het die Platinum Luiperds Vrydagaand in Bloemfontein die vierde agtereenvolgende keer met n vyftigtal gestraf en met hul oorwinning van 57-0 gewys hulle het die Noordwesters se nommer.  - 13 Augustus 2010...read full story
 
17 Aug 2010
 - 13 Augustus 2010 Die Luiperds sal die res van die seisoen sonder hul staatmakerslot Ligtoring Landman, wat Woensdag ‘n skoueroperasie ondergaan, moet klaarkom. Sy plek in die span wat Vrydagaand in Bloemfontein teen die Cheetahs te staan kom, word deur die lynstaanspesialis Draad Linde ingeneem.  - 13 Augustus 2010...read full story
 
13 Aug 2010
 - 13 Augustus 2010 Eenrigtingverkeer. Dit was Vrydagaand op die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg die geval toe die Haaie die Luiperds 51-6 met hul fisieke aanslag geboelie het.  - 13 Augustus 2010...read full story
 


Supa Search



RSS Feed Follow us on Twitter

  Global Nissan
Midway Busdienste
Glo