SupaRugby.com Home Page Springboks Blue Bulls Stormers Sharks Lions Cheetahs Griquas Pumas Leopards Falcons Eagles Cavaliers Mighty Elephants Griffens Bulldogs
SupaRugby

Join our mailing list


Make suparugby.com your homepage



Maak suparugby.com jou tuisblad

 
 
 
 
 


Latest News / Jongste Nuus


19 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Skrumskakel-senters soos Doppies la Grange en Bryan Habana is al in die verlede met groot vrug na nege na die middelveld geskuif. Maar twee skrummies in die middelveld is ‘n eerste wanneer die Pumas Vrydagaand in Witbank teen die Leeus te staan kom.  - 4 Augustus 2010...read full story
 
11 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Die Pumas speel Vrydagaand in Kimberley weer ‘n paar troewe in hul soeke na welslae in die Curriebekerreeks en dié keer betaal die slot Marius Coetzer en die losskakel Ricardo Croy daarvoor.  - 4 Augustus 2010...read full story
 
7 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Die Pumas het Saterdag in Witbank weer gewys dat hulle maar saam met die groot honde mag blaf toe hulle drie pragdrieë in hul nederlaag van 45-30 teen die Vrystaat gedruk het.  - 4 Augustus 2010...read full story
 
4 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Die Puma-kaptein Hannes Franklin en die driedrukmasjien Allister Kettledas se koppe het gerol met die aanwysing van die span wat Saterdag in Witbank met die Cheetahs kragte meet.  - 4 Augustus 2010...read full story
 


Supa Search



RSS Feed Follow us on Twitter

  Glo
Glo