Home
>> Griffons
Annandale word ’n Griffon
2010-3-10
Die oud-Valkeslot Gavin Annandale, wat tans in die Vrystaat klubrugby speel, sluit hom aanstaande week by die Griffons om die Perstruie se diepte op slot te versterk.
Griffons Telbord
Griffons kies twee tieners
2010-3-3
Die jong Cheetah Glen Mafumo vervang oom Eddie Fredericks wanneer die Griffons Vrydagaand in Welkom teen die Griekwas te staan kom. Die 33-jarige Fredericks, wat drie drieë teen die Welwitchias gedruk het, is weens ‘n dyspierbesering nie beskikbaar nie.
Griffons klop Węreldbekerspan!
2010-2-27
Węreldbeker, hier kom ons! So kan die Griffons sekerlik voel na hulle Saterdag Namibië in Windhoek 45-26 verslaan het. Einste span en eerstekeuse 15-tal wat vir volgende jaar se Rugby Węreldbeker in Nieu-Seeland gekwalifiseer het.
Fredericks 204 nie uit nie
2010-2-23
Die oud-Cheetahvleuel Eddie Fredericks, is na meer as 200 eersterangse wedstryde en in sy twaalfde seisoen in provinsiale rugby gekies om Saterdag vir die Griffons in Windhoek teen Namibië te speel.
Griffons kies opbeproefde slotte
2010-2-18
Die Griffons draf Saterdag in Wesselsbron teen die Pumas sonder hul staatmakerslot Windpomp van Rooyen uit nadat ‘n stuk glas in sy been gesteek het toe hy gehelp het om ‘n brand by Welkom se rolbalklub te help blus.
Perstruie gee Cheetahs opdraende
2010-2-15
Die Cheetahs het Welkom se Perstruie Vrydagaand in Bloemfontein 31-21 geklop maar soos dit ‘n ouboet betaam, nooit hul kleinboet geboelie nie.
Volsterkte Griffons teen Cheetahs
2010-2-10
Die Griffons se kaptein Nicky Steyn en die meeste van die beseerdes is terug in die tuig vir Vrydagaand se vriendskaplike wedstryd in Bloemfontein teen die Cheetahs.
Recent News
Botha voer Griffons aan
Celliers se spore lę diep
Nuwe era vir Griffons
Welkom-boys is Koningspers
Last opportunity for Afrika
Griffons still giant killers
Griffons defend proud home record
Drie baklei om een been
Kruger returns to Goldfields
© Copyright 2001-2010 SupaRugby CC. All Rights Reserved
|
Disclaimer
|
Privacy Policy
|
Contact Info